Word ‘N Harvesters Ambassadeur

Word ‘n vrywilliger

Die Harvesters Ministries storie is ‘n ongelooflike getuienis van God se genade en voorsiening.  Dit is egter ook ‘n getuienis van honderde mense wat van hulle eie tyd en hulpbronne gee om kerke te plant, leiers en sissipels op te lei, hulp met administratiewe take tydens uitreike of net help om die stories te vertel in hulle kringe van invloed.

Jy kan een van hierdie mense wees wat help om ons storie ‘n groter getuienis te maak.

Indien jy daardie stem hoor om te help om die weg oop te maak vir die wêreld om Jesus te ken, laat ons asseblief weet.  Ons sal graag met jou kontak wil maak.

As ‘n Skakel – konnekteer  ons bediening met jou kerk, gebedsgroep of invloedsfeer.

As ‘n Ambassadeur – gebruik jou sosiale media / praat in jou gemeente / vergroot ons voetspoor

Wil jy hê dat die hele wêreld Jesus moet ken? Kry eksklusiewe nuus, stories en gebedsversoeke. Lees hoe God Sy kerk uitbrei en lewens tot Sy eer verander.