Gebedskalender

Word ‘n gebedsvennoot

Gebed is aan ons gegee om God se wil wat reeds in die hemel afgekondig is, op aarde te bereik.

Van die aanvanklike besluitneming, deur die kerkplanting- en dissipelmaak-fase, tot die onderhoud van reeds gevestigde kerke – beweeg ons nie sonder gebed nie.

Harvesters Ministries het wysheid, krag, uithouvermoë en deursettingsvermoë, asook hulpbronne nodig om te doen wat ons doen.

Jy kan ‘n beduidende rol speel in alles wat ons bereik deur saam met ons in gebed te staan.

Lukas 10:2 (NLV) Hierdie was Sy instruksies aan hulle: “Die oes is groot, maar die werkers is min. Bid dan en vra die Here wat in beheer is van die oes en vra Hom om meer werkers vir die oes te stuur.”

Laai jou gebedskalender af

Gebedsriglyn_201909_002zar-1

Laai jou gebedskalender af

Wil jy hê dat die hele wêreld Jesus moet ken? Kry eksklusiewe nuus, stories en gebedsversoeke. Lees hoe God Sy Kerk uitbrei en lewens tot Sy eer verander.