Help ons om vervolgde leraars in Indië te versterk – sodat selfs meer mense die Evangelie kan hoor.
Dankie vir jou skenking hieronder. Dit sal help om leraars in Indië te bemoedig onderwyl hulle ondenkbare vervolging ervaar omdat hulle die Goeie Nuus van Jesus met diegene om hulle deel.
Danksy die vrygewigheid wat jy vandag getoon het sal jy help om selfs meer leraars op te lei om hierdie aanslag van onderdrukking te weerstaan. Sodoende kan hulle voortgaan daarmee om die lewensveranderende boodskap van verlossing so ver as moontlik te versprei.
Dankie. Ons is dankbaar vir jou vennootskap.