AFR Conversion Series Email 1 Landing Page

Jy help om die wêreld te transformeer soos Jesus gedoen het – deur dissipels te maak

In Matteus 28:19 het Jesus vir Sy volgelinge gesê: “Gaan en maak dissipels van al die nasies.” Nie bekeerlinge nie. Dissipels.

 

 

En om bekeerlinge in dissipels te transformeer is wat God se kerk doen.

Kyk hieronder om te leer oor die reis van Harvesters Ministries, wat onstaan het om die behoefte aan dissipelskap aan te spreek.

 

The Prayer Became a Vision: The Story of Harvesters

“The prayer that was birthed in the tiny airplane over Malawi gave birth to a vision of such magnitude that at first I thought it was an impossible dream. But slowly, as I prayed this over and over, asking the Lord for these small African villages, He confirmed what I was to do for the next few decades…”

 

Deur God se genade en jou voortdurende ondersteuning is ons missie om een miljoen nuwe kerke te plant, een miljoen leraars op te lei, en 100 miljoen gelowiges te evangeliseer en dissipels te maak teen 2030.

 

Dankie dat jy help om hierdie missie moontlik te maak!