Opwindende nuwe deure is tans aan die oopgaan om sommige van die mees onbegaanbare streke in die wêreld te bereik in 2024. Die enigste struikelblok is befondsing.
Dit is waarom dit noodsaaklik is dat die R200 000 jaareinde doelwit ten volle bereik moet word teen 31 Desember.
Dankie dat jy vandag ruimhartig bydra om Harvesters te help om deur hierdie nuwe deure te stap in die nuwe jaar wat voorlê!