Jy Kan die Wêreld Help Om Jesus te Ontmoet
Dit kos R2400 om ’n leraar ten volle op te lei en drie kerke te plant.
Die bydrae wat jy vandag maak sal help om ’n leraar op te lei om die Woord van God te ken, verlorenes te evangeliseer, kerke te plant en om van gelowiges dissipels te maak. Dankie dat jy ’n hart het daarvoor om Jesus bekend te maak!