Help om die koninkryk van God in die Midde-Ooste en Noord-Afrika te bevorder.
Ten spyte van streng beperkings en vurige opposisie bou God sy koninkryk agter die geslote grense van die Midde-Ooste en Noord-Afrika.
Deur die geskenk wat jy vandag gee sal jy ‘n onmisbare rol speel in hierdie vrugtevolle werk. Jy sal leraars toerus, gelowiges versterk en die ondergrondse huiskerk netwerke laat groei.
Dankie vir jou ruimhartige vennootskap!